Pretoria Fees - Saterdag, 30 MRT

Boere (en Boerinne) vir net R190 per persoon kan jy kom toer om die vloer saam met Brendan Peyper, Jan Jan Jan, Boby van Jaarsvel, Demi-Lee Moore, Ricus Nel en Appel.

Hek maak oop: 09:00
Verhoog vermaak begin: 12:00
Last Rounds: 22:00
Waar: Legends Adventure Farm

Koop Vooraf en Spaar:

R190 per volwassene
R170 per kind onder 12
R140 per pensionaris 
Kinders onder 3 jaar – gratis

Goue Sirkel slegs aanlyn beskikbaar

Alle kaartjies sluit toegang tot die opelugskou en die musiekfees in.
Die Pretoria Fees bied gratis, veilige parkering aan besoekers.

Ja, jy kan jou eie kampstoel bring, maar los asb jou gazebo, sambreel en koelerboks by die huis.