pretoria
hou weer skou

Alte-Lekka Afrikaans Musiek Fees
Buitelug
Ekspo


WELKOM BY PRETORIA FEES
Pretoria Fees 2023 was sonder twyfel ‘n memorabele gebeurtenis! Ons het die voorreg gehad om 15 000 feesgangers te verwelkom om ‘n wye verskeidenheid musiek, aktiweite, stalletjies en biertente te ondersteun.
Die feesgronde het gedien as die perfekte ontmoetingsplek en die aandkonserte op die hoofverhoog het voor ‘n propvol gehoor opgetree.
Ons is bly om aan te kondig dat die datums vir Pretoria Fees 2024 reeds bevestig is. Hou Paasnaweek 2024 in julle dagboeke oop! Ons gaan weer heerlik fees vier in Pretoria!
29 Maart 2024 tot 1 April 2024



WAAR IS LEDGENDS ADVENTURE FARM?
Op die R515 Pad, Net Oos Van Pretoria
Loop rond in verwondering by hierdie jaar se Pretoria Fees.
Met die intrap slag gaan ons Proteatent jou asem wegslaan! En daarna gaan jy al met die pad langs jou self kan verwonder aan alles wat mooi is en opwindend is.
Trek jou stap skoene aan en kom loop kuier-kuier saam met jou familie en vriende deur ons stalletjies tot by die hoofverhoog.
Hierdie is die grootste opelugskou en musiekfees in Pretoria. Kom verken, kom beleef kom haal weer asem saam met ons by Legends Adventure Farm, op die R515 pad, net oos van Pretoria tussen 29 April en 1 Mei. Ons vriendelike span is beskikbaar om jou te help om jou kaartjies te koop of om jou vrae te beantwoord.