Pretoria Fees - Maandag, 1 Apr

Wat ‘n legendariese konsert vir net R190 per kaartjie! Kom geniet ‘n nostalgiese konsert deur Sonja Heroldt, Ruhan du Toit, Liezel Pieterse, Andre Schwatz, Jannie Moolman, Nicholis Louw en Lee Scott. Sien al hierdie superstêrre op een verhoog vir NET R150!

Hek maak oop: 09:00
Verhoog vermaak begin: 12:00
Last Rounds: 18:00
Waar: Legends Adventure Farm

Koop Vooraf en Spaar:

R190 per volwassene
R170 per kind onder 12
R140 per pensionaris 
Kinders onder 3 jaar – gratis

Alle kaartjies sluit toegang tot die opelugskou en die musiekfees in.
Die Pretoria Fees bied gratis, veilige parkering aan besoekers.

Ja, jy kan jou eie kampstoel bring, maar los asb jou gazebo, sambreel en koelerboks by die huis.