Gereelde Vrae

Wat is Pretoria Fees?

Wanneer is die volgende Pretoria Fees?

Hoeveel is die toegangsfooie?

Waar kan ek kaartjies vir die Pretoria Fees koop?

Watter kunstenaars gaan optree?

Is daar voldoende en veilige parkering?

Hoe vind ek Pretoria Fees?

Wat is die oop- en sluitingstye van hekke en uitstallingstalletjies?

Is daar fasiliteite vir mense met gestremdhede by die Pretoria Fees?

Sal daar geldmasjiene binne die Feesterrein wees?

Is die Pretoria Fees troeteldiervriendelik?

Het julle babawisselgeriewe?

Wat as ek van my kind geskei raak tydens die Pretoria Fees?

Wat as ek mediese aandag benodig by die Pretoria Fees?

Wat as my items tydens die Fees gesteel word?

Sal ek kos kan koop by die Pretoria Fees?

Wat kan ek verwag van Pretoria Fees 2025?