KOM KUIER SAAM • GROEI JOU BESIGHEID • WORD DEEL VAN DIE SPAN

STALL UIT BY DIE PRETORIA FEES

  • Ons uitstal ruimtes is reeds 45% uitverkoop.
  • Alle kos / verversingstalletjies is uitverkoop.
  • Vellie, speelgoed , juwele, bad / seep produkte en haar produkte stalletjies is reeds volbespreek.

29 Maart 2024 tot 1 April 2024

DIE A-TOT-Z VAN WAT GEBEUR BY DIE FEES

Pretoria Fees is soveel meer as net ‘n musiek fees met ‘n lekker atmosfeer, heerlike kos en ‘n paar stalletjies.

Pretoria Fees is waar jy die hartklop van Pretoria weer kan ervaar, soos in die ou dae… soos by die ou Pretoria Skou.

Werk BY DIE PRETORIA FEES

Wil jy moontlik by Pretoria Fees 2024 werk?
 
Ons het ‘n paar tydelike poste beskikbaar. Stuur asb ‘n epos aan info@pretoriafees.co.za vir meer inligting.